Agter Elke Man

《Agter Elke Man》是Steve Hofmeyr演唱的歌曲,收錄於《Agter Elke Man》專輯中。

基本介紹

  • 外文名:Agter Elke Man
  • 所屬專輯:Agter Elke Man
  • 歌曲原唱:Steve Hofmeyr
  • 發行日期:2006年1月3日
歌曲歌詞
Ek scheme ’n ou score nooit nie
Life se rules maak jou te dronk
En die breaks lê soms so ver weg
Deur die tralies van ’n tronk
Jan wolm se baksteenhuisie
Antie stienie se kombers
Waar sy en sarie suffer
Swaarkry ensovoorts
Liana is nou steve sin
Colien se hart is dood
Oor boyfriends wat op bikes ry
En rondry sonder brood
Daars ’n vrou wat weet wat aangaan
Agter elke man
Al staan sy daar en die trane loop
Saggies oor haar wang
Almal maak tog foute
Saam maak ons ’n span
Solank as daar ’n vrou staan
Agter elke man
Toy boy bly ’n jailbird
En ’n welfare goose se smile
Want daars net regtig rykdom
As daar goud is in jou hart
Kom surprise my met jou oe
Waar elkeen op sy eie jol
Ek scheme dit kan nie werk nie
Want vir elkeen is daar n rol
Een speel hy weet wat vry is
Vasgevang in n game
Speel maar waar jy lus het pel
Almal is op n stage
Daars ’n vrou wat weet wat aangaan
Agter elke man
Al staan sy daar en die trane loop
Saggies oor haar wang
Almal maak tog foute
Saam maak ons ’n span
Solank as daar ’n vrou staan
Agter elke man
Daars ’n vrou wat weet wat aangaan
Agter elke man
Al staan sy daar en die trane loop
Saggies oor haar wang
Almal maak tog foute
Saam maak ons ’n span
Solank as daar ’n vrou staan
Agter elke man
Solank as daar ’n vrou staan
Agter elke man

熱門詞條

聯絡我們