《Sproetjes》是Dana Winner演唱的歌曲。
基本介紹
- 外文名:Sproetjes
- 歌曲原唱:Dana Winner
- 音樂風格:流行
- 歌曲語言:荷蘭語
歌曲歌詞
Daar's n park in my tuisdorp ver weg van die stadse lawaai
Waar die kinders na skool in die middae
kom speel en baljaar
En eandag sien ek n klein dogtertjie eenkant
alleen
Met traantjies wat rol oor haar
sproetgesiggie heen
Chorus:
En ek sê : 'sproetjies liefling daar 's n
reënboog in jou oë
Wil jy graag 'n groot geheim hoor
Almal wil graag soos jy waes
Want jy's pragtig liefling' en sy druk
saggies my hand en sê
'ek wens ek kon my deur jou oë sien'
Al die somers en winters is nou reeds so
lankal verby
En die glimlag van jonkwees verberg soms n
ou hartseer pyn
En eendag sien ek sproetjies weer en my oë
staar verdwaas
Want die lelike eendjie verander in die
mooiste swaan
Chorus:
En ek sê: 'sproetjies jy's pragtig' en sy druk
saggies my hand
En sê: 'ek wens ek kon my deur jou oë sien'
Ek gaan by die skouburg een aand na n
opvoering kyk
En daar dans n meisie wat net soos n
veëprinses lyk
Met n glimlag so stralend begroet sy die
hele gehoor
Ek sien toe dis sproetjies wat harte so
bekoor
Chorus:
En ek sê: 'sproetjies liefling dear's n
reënboog in jou oë
Onthou jy nog die parkie en die trane in jou
oë
Sproetjies jy's pragtig' en ek hou haar teen
my vas
Sy sê: 'ek wens ek kon my deur jou oë sien
Ek wens ek kon my deur jou oë sien'
