Sal Jy Bly

《Sal Jy Bly》是Theuns Jordaan、Christoph Kotze演唱的歌曲,收錄於《Roeper》專輯中。

基本介紹

  • 外文名:Sal Jy Bly
  • 所屬專輯:Roeper
  • 歌曲原唱:Theuns Jordaan、Christoph Kotze
  • 發行日期:2012年3月1日
歌曲歌詞
My voete stap al jare lank, soos 'n rigtingwyser op die Noordwes pad.
Met 'n brief in my hand, al die pad van Wolmaransstad.
Ek voel al die ink uit die brief uittap.
Ek ruik haar hare as ek saans gaan slaap.
My ou houthuis, ver van Wolmaransstad.
Sal jy bly, vir 'n appel en 'n ei?
Al skuur die maan ons weg.
Bly my hart na jou toe trek.
Sal jy bly, vir 'n plaas met 'n ou houthuis?
Al bly die skuld teen ons deure klop.
Sal jy trou in 'n ou wit rok, met my?
Die nagte raak koud maar ek bly aanry.
Veral as die tronke so verby my gly.
Maar ek klou net vas, aan die brief van Wolmaransstad.
Aan die ou houthuis is 'n ou sink deur.
In stilte val ek op my knieë neer.
Daar was donderweer, en daar staan Lillie, voor my.
Sal jy bly, vir 'n appel en 'n ei?
Al skuur die maan ons weg.
Bly my hart na jou toe trek.
Sal jy bly, vir 'n plaas met 'n ou houthuis?
Al bly die skuld teen ons deure klop.
Sal jy trou in 'n ou wit rok, met my?
Maar Lillie, jou trane, laat my verlang na die ou, ou dae.
Toe ons die strate van die bo toe rooi kon verf, bloedrooi verf.
Sal jy bly, vir 'n appel en 'n ei?
Al skuur die maan ons weg.
Bly my hart na jou toe trek.
Sal jy bly, vir 'n plaas met 'n ou houthuis?
Al bly die skuld teen ons deure klop.
Sal jy trou in 'n ou wit rok, met my?
Sal jy bly?

相關詞條

熱門詞條

聯絡我們