《Oop Vir Misinterpretasie》是由Fokofpolisiekar演唱的一首歌曲。
基本介紹
- 歌曲:Oop Vir Misinterpretasie
- 語種:其他
- 發行日期:2008年07月01日
- 歌手:Fokofpolisiekar
- 所屬專輯:Monoloog In Stereo
Oop Vir Misinterpretasie - Fokofpolisiekar
Net die skoon word vermoor
net die sag kry seer
net die jonk glo
soos wat net die jonk van hart kan glo
elke jaar gaan vinniger verby
daar is geen konstantes nie
my ideaal is net 'n skadu teen die muur
kunsmatig of nie
dis my kennis, my vuur
alhoewel mens nooit kan
seker wees oor enige iets nie
my skoene is deur vroue slawe
in die verre ooste gemaak
dis nie my skuld nie
my korttermyn geheue verval
tersiere opvoeding nietig verklaar
dis nie my skuld nie
net die skoon word vermoor
net die sag kry seer
net die jonk glo
soos wat net die jonk van hart kan glo
elke jaar gaan vinniger verby
moet nie bekommer nie
jou verbeelding spring jou voor
dit was nog altyd so
'n mens kan baie praat
tog sukkel om sin te maak
almal weet perspektief
is nie 'n speelding nie
my vriende se bediendes
het hulle met liefde groot gemaak
dis nie my skuld nie
ek herinner myself aan my pa
hulle moes grens toe gaan
dis nie my skuld nie
net die skoon word vermoor
net die sag kry seer
net die jonk glo
soos wat net die jonk van hart kan glo
net die skoon word vermoor
net die sag kry seer
net die jonk glo
soos wat net die jonk van hart kan glo
net die skoon word vermoor
net die sag kry seer
net die jonk glo
soos wat net die jonk van hart kan glo
