Hillbrow

《Hillbrow》是Johannes Kerkorrel演唱的歌曲,收錄於《Tien Jaar Later》專輯中。

基本介紹

  • 外文名:Hillbrow
  • 所屬專輯:Tien Jaar Later
  • 歌曲原唱:Johannes Kerkorrel 
  • 發行日期:1998年3月27日
歌曲歌詞
Ou man sit by die straatkafees,
En kyk al die mense loop heen-en-weer
Boemelaars raas by die Wimpy Bar,
En Fontana is oop tot laat in die aand
Kaalvoet kinders in die straat, wys parkeerplek aan
En hou dan die hand, en hou dan die hand,
En hou oop die handja
Koortjie:
En gee, gee, gee. Gee, gee, gee
Jou sente, jou drome, jou klere vol gate,
Gee jou hart vir Hillbrow
Ja, gee jou hart vir Hillbrow
In Quartz Straat hoor ek n meisie my roep,
Daars n Hare Krishna wat vra wat ek soek
En ken ek vir Jesus? Vra n man op die stoep,
Tussen Hillbrow records en Estoril Books
En dis lank na twaalfuur,
En die Hillbrow toring stuur
Sy seine in die nag, sy sein in die nag,
Sy sein vir die junkies wat wag, o
Koortjie:
En gee, gee, gee. Gee, gee, gee
Jou sente, jou drome, jou toekoms vol gate,
Gee jou hart vir Hillbrow,
Ja, gee jou hart vir HillbrowEn die ligte gaan aan in die Chelsea Hotel,
En stemme en musiek klink in elke woonstel.
Ons sit in die son, drink wyn,
Ons survive met n helse lot pyn in hierdie land, ja
Kom ons drink op die een wat sy drome oorleef,
Op die een wat kry wat hy vra, jaKoortjie:
En gee, gee, gee. Gee, gee, gee
Jou sente jou drome, jou toekoms vol gate,
Gee jou hart vir Hillbrow
Ja, gee jou hart vir Hillbrow,
Komaan, gee jou hart vir Hillbrow

相關詞條

熱門詞條

聯絡我們