《Dis Daai 20 Minute》是由Heinz Winckler演唱的一首歌曲,收錄於專輯《Grootste Treffers / Greatest Hits, Vol. 1》中。
基本介紹
- 歌曲:Dis Daai 20 Minute
- 語種:英語
- 發行日期:2014年10月20日
- 歌手:Heinz Winckler
- 所屬專輯:Grootste Treffers / Greatest Hits, Vol. 1
Dis Daai 20 Minute - Heinz Winckler
Die langpad huistoe lê nog voor.
Ek kon jou verlange op jou voicemail hoor.
Ek weet dis laat, Baby lekker slaap.
Ek sal jou met 'n soen kom wakker maak.
Mmmmm.
Al waaraan ek kan dink.
Ja, al waaraan ek kan aan dink ...
Dis daai 20 minute voor ons op moet staan.
Dis daai wakker word oomblik met ons twee saam.
Ons lê en kyk na mekaar.
Daai stil voor die storm, kan die heelnag na jou staar.
Dis daai 20 minute voor die wekker laat waai.
Dis jou wakker word oë wat jou droom verraai.
En nog 'n minuut, daai stil voor die storm,
steel 'n oomblik, of twee.
Ek wag vir die liggies van die stad.
Die maan se strale verlig die kronkelpad.
Sing saam met die songs op die radio.
En elke woord laat my dink aan my en jou.
Al waaraan ek kan dink.
Ja, al waaraan ek kan aan dink ...
Dis daai 20 minute voor ons op moet staan.
Dis daai wakker word oomblik, met ons twee saam.
Ons lê en kyk na mekaar.
Daai stil voor die storm, kan die heelnag na jou staar.
Dis daai 20 minute voor die wekker laat waai.
Dis jou wakker word oë wat jou droom verraai.
En nog 'n minuut, daai stil voor die storm, steel 'n oomblik of twee.
15 kilometer voor ek langs jou lê.
Voor inkruip tyd en ek moet deur toe sluip.
10 minute is wat die GPS sê.
Dan gaan ons twee lepel lê.
Dis daai 20 minute voor ons op moet staan.
Dis daai wakker word oomblik, met ons twee saam.
Ons lê en kyk na mekaar.
Daai stil voor die storm, kan die heelnag na jou staar.
Dis daai 20 minute voor die wekker laat waai.
Dis jou wakker word oë wat jou droom verraai.
En nog 'n minuut, daai stil voor die storm, steel 'n oomblik, of twee.
Steel 'n oomblik, ja, 'n oomblik, 'n oomblik of twee.