《Vasbeslote Korporasie》是由Fokofpolisiekar演唱的一首歌曲。
基本介紹
- 歌曲:Vasbeslote Korporasie
- 語種:其他
- 發行日期:2008年07月01日
- 歌手:Fokofpolisiekar
- 所屬專輯:Swanesang
Vasbeslote Korporasie (Deel 2) - Fokofpolisiekar
Vasbeslote Korporasie (deel 1)
dink internasionaal
dink globaal
tree op lokaal
'n skaap skree wolf
en al die skape glo hom
die lewe maak sy voordeur toe
en los die balkon skuifdeur oop
vir jou om by af te spring
vir jou om by uit te spring
geld is god
prys alles
prys hom
here help ons
help seker nie
daar was niks wat menslik is
van ons verwag nie
met 'n kop vol suur
probeer ek voel of iets
dit daal op my
op my onderbewussyn
al wat ek voel is siek
al wat ek voel is siek
geld is god
prys alles
prys hom
here help ons
vrou huil in geheim
soms voor goeie vriendinne
besigheid verloop
al gaan hoof van departement dood
ek droom
dis al wat deesdae werklik is
'n mens sou hoop
dat die geskrywery
kan een bring tot
dieper insig
dieper water
stiller grond
ek vat myself vir 'n doos
as ek saam met jou is
eintlik wil ek net huis toe gaan
hierdie mense ken my nie
