Deurmekaar

《Deurmekaar》是Karen Zoid演唱的歌曲,收錄於《Ultimate Zoid》專輯中。

基本介紹

  • 外文名:Deurmekaar
  • 所屬專輯:Ultimate Zoid
  • 歌曲原唱:Karen Zoid
  • 歌曲語言:英語
歌曲歌詞
Ek het geloop sonder om te groet
Ek wil jou bel ek wonder of ek moet
Ek weet jy dink ek't jou verniel
Ek het jou lief met my hart en siel
Ek het geloop sonder om te groet
En clean breaks is tien teen een goed
En ek sit hier op die lang pad
Soos soveel kere vantevoor
En iewers langs die highway het ek my beste pel verloor
Ek ken jou lyf
Ek ken jou taal
Ek ken jou goed
Ek ken jou kaal
Ons het opgestaan
Ons het weer geval
Die herinneringe maak my mal
Die fight's verby
Die vuur's geblus
Die storm het bedaar
Als is fine
Ek voel so deurmekaar
Ek het geloop sonder om te groet
Jy's nog altyd een wat net praat wanneer hy moet
As ek kon sing en minder sê
Sal jy ook beter weet wat ek nodig het.
Ek ken jou lyf
Ek ken jou taal
Ek ken jou goed
Ek ken jou kaal
Ons het opgestaan
Ons het weer geval
Die herinneringe
Die herinneringe
Die herinneringe
Ek ken jou lyf
Ek ken jou taal
Ek ken jou goed
Ek ken jou kaal
Ons het opgestaan
Ons het weer geval
Die herinneringe maak my mal

熱門詞條

聯絡我們